| Modulekode | SWL 210 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Pragmatiese ontwikkeling: Sosiale en kommunikatiewe basisse van taal. Pragmatiese ontwikkeling van die voorskoolse kind. Pragmatiese ontwikkeling van die skoolgaande kind en volwassene. Taal- en sosiokulturele diversiteit en kommunikasiepatologie. Kultureelgeldige taalevaluering en intervensiestrategieë binne ’n tweetalige en meertalige konteks. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | SWL 101 |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 4 Kliniese oefensessies |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App